Die eerste Diktee vir Afrikaans, aangebied deur die Nederlandse Taalunie en SASNEV (die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere), vind plaas op Saterdag, 4 Oktober om 12:30, by SASNEV in Pinelands. Diktee vir Afrikaans is geskoei op die Gr…